Gladiolus recurvus
plantspesie
Die voorlopertjie (Gladiolus recurvus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Ceres tot by Somerset-Wes voor. Die plant het baie van sy habitat afgestaan die afgelope 100 jaar aan die aanlê van wingerde, graanlanderye, olyfboorde en sagtevrugte.
Voorlopertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. recurvus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus recurvus L., (1767)
| |
Sinonieme | |
|