Gladiolus saxatilis
plantspesie
Gladiolus saxatilis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan Mpumalanga waar dit van Mariepskop tot by Graskop voorkom. Die meeste plante groei in die Blyderivierspoort-natuurreservaat, 'n beskermende gebied. Die plant word as seldsaam beskou.
Gladiolus saxatilis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. saxatilis
|
Binomiale naam | |
Gladiolus saxatilis Goldblatt & J.C.Manning, (1999)
| |
Sinonieme | |
|