Gladiolus sericeovillosus

plantspesie

Die bloupypie (Gladiolus sericeovillosus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Lesotho, Mpumalanga, Oos-Kaap, Vrystaat en Zimbabwe.

Bloupypie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. sericeovillosus
Binomiale naam
Gladiolus sericeovillosus
Hook.f., (1864)

Daar is twee subspesies:

  • Gladiolus sericeovillosus subsp. calvatus (Baker) Goldblatt
  • Gladiolus sericeovillosus subsp. sericeovillosus

Bronne

wysig