Gladiolus violaceolineatus
plantspesie
Gladiolus violaceolineatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Gifberg tot by die Sederberg voor.
Gladiolus violaceolineatus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. violaceolineatus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus violaceolineatus G.J.Lewis, (1972)
|