Gnidia pinifolia
Plantspesie
Die juffertjie-roer-by-die-nag (Gnidia pinifolia) is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos. Die spesie word tot 1 m hoog en blom regdeur die jaar, dit het wit blomme.
Juffertjie-roer-by-die-nag | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Gnidia |
Spesie: | G. pinifolia
|
Binomiale naam | |
Gnidia pinifolia L., (1753)
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie naam pinifolia is afgelei van die blare wat soos naalde lyk en aan dié van 'n denneboom herinner.[1]
Galery
wysigVerwysings
wysigBronnelys
wysig- REDLIST Sanbi
- Plants of the World
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4