Gorani
- Moenie verwar word met Sorani nie.
Gorani of Hawrami (ook Gurani,[2] Koerdies: گۆرانی, Goranî, letterlik: "lied")[3] is 'n Koerdiese taal wat deur etniese Koerde gepraat word[4] en saam met Zazaki die Zaza-Gorani-tale vorm.[2] Alle Gorani-dialekte is deur Koerdies in leksikale en morfologiese opsig beïnvloed.[4] Gorani word deur die meeste taalkundiges as 'n Koerdiese dialek beskou,[4][5][6][7] terwyl ander dit as 'n literêre taal vir Koerde beskou.[8]
Gorani گۆرانی, Goranî | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Turkye Irak Iran Sirië | |
Gebied: | Wes-Asië | |
Totale sprekers: | 350 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Irannees Wes-Irannees Noordwes-Irannees Koerdies Gorani | |
Skrifstelsel: | Arabiese alfabet, Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | hac
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Gorani bestaan uit vier dialekte: Bajelani, Hawrami, Sarli en Shabaki, en word in beide Irak en Iran gepraat.[2] Van dié dialekte was Hawrami die tradisionele literêre en koiné-taal vir Koerde in die historiese Ardalan-streek en die Zagros,[9][10] maar dit is sedertdien deur Sentraal- en Suid-Koerdies verdring.[11]
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Gurani". Ethnologue. Besoek op 16 Maart 2021.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 (en) "Gurani". Encyclopædia Iranica. Besoek op 16 Maart 2021.
- ↑ (en) Michael M. Gunter (2018). Historical Dictionary of the Kurds. Rowman & Littlefield. p. 127. ISBN 978-1-5381-1050-8.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 (en) Michiel Leezenberg (1993). "Gorani Influence on Central Kurdish: Substratum or Prestige Borrowing?" (PDF). ILLC – Department of Philosophy, University of Amsterdam. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Julie 2019. Besoek op 29 Mei 2019.
- ↑ (en) G. Tavadze (2019). "Spreading of the Kurdish language dialects and writing systems used in the middle east". Bulletin of the Georgian National Academy of Sciences. 13 (1): 170–174. Besoek op 30 April 2020.
- ↑ (en) Jaffer Sheyholislami (2015). "Language Varieties of the Kurds". Besoek op 30 April 2020.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp) - ↑ (en) Hossein Hassani; Dzejla Medjedovic (Februarie 2016). "Automatic Kurdish Dialects Identification". Computer Science & Information Technology ( CS & IT ). pp. 61–78. doi:10.5121/csit.2016.60307. ISBN 978-1-921987-48-9. Besoek op 30 April 2020.
- ↑ (en) Ara, Behrooz Chaman; Amiri, Cyrus (8 Augustus 2018). "Gurani: practical language or Kurdish literary idiom?". British Journal of Middle Eastern Studies. 45 (4): 627–643. doi:10.1080/13530194.2018.1430536. ISSN 1353-0194.
- ↑ (en) Chaman Ara، Behrooz. The Kurdish Shahnama and its Literary and Religious Implications. ISBN 1-5115-2349-2.
- ↑ (fa) "چمن آرا، ب، درآمدی بر ادب حماسی و پهلوانی کُردی با تکیه بر شاهنامه کُردی، جستارهای ادبی سال چهل و چهارم بهار 1390 شماره 172".[dooie skakel]
- ↑ (en) Meri, Josef W. Medieval Islamic Civilization: A–K, index. bl. 444