Vaalrosyntjie
(Aangestuur vanaf Grewia monticola)
Die Vaalrosyntjie (Grewia monticola) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.
Vaalrosyntjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Genus: | Grewia |
Spesie: | G. monticola
|
Binomiale naam | |
Grewia monticola Sond., (1850)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie spesie is in Suid-Afrika inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Botswana, die Caprivistrook in Namibië, Eswatini, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Beskrywing
wysigDie blare is langwerpig, asimmetries met fyn, fluwelige, goue hare en word aan neerhangende takke gedra. Die boom se FSA-nommer is 462.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vaalrosyntjie.