Grootfonteinlughawe
Grootfonteinlughawe (IATA: GFY, ICAO: FYGF) is 'n lughawe wat Grootfontein, 'n stad in die Otjozondjoepa-streek van Namibië, bedien. Die lughawe is ongeveer 4 km suid van die sentrum van Grootfontein.[2] Dit het tydens die grensoorlog as 'n operasionele militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gedien.
Grootfonteinlughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: GFY – ICAO: FYGF | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar, militêr voor 1990 | ||
Ligging | Grootfontein, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 4,636 vt / 1,413 m | ||
Koördinate | 19°36′07″S 018°07′21″E / 19.60194°S 18.12250°O | ||
Landkaart | |||
Ligging in Namibië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
08/26 | 3 560 | 11 680 | Teer |
17/35 | 1 040 | 3 412 | Teer |
Bronne: DAFIF[1] |
Fasiliteite
wysigDie lughawe lê op 'n hoogte van 1 413 m (4 636 voet) bo seevlak. Dit het twee geteerde aanloopbane, nommer 26/8 meet 3 560 meter by 45 m en 17/35 meet 1 040 m × 30 m.[1]
Lugrederye en bestemmings
wysigFotogalery
wysig-
Ingangshek na die Grootfontein Logistieke Basis, April 1989.
-
'n C-5B Galaxy voor terwyl 'n C-130 Hercules in die verte teen die oggendson opstyg
-
'n Britse Bedford 4x4 word uit 'n militêre vliegtuig gelaai
-
Werkers kyk hoe 'n C-5B Galaxy land
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Lughawe-inligting vir FYGF Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine van DAFIF (Oktober 2006)
- ↑ "Afstand en rigting van Grootfontein na lughawe". WikiMapia (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 18 Februarie 2010.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootfonteinlughawe.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |