Grootvleipas
Grootvleipas kan na een van die volgende bergpase verwys:
Grootvleipas | |
Ligging | Tussen Kamieskroon en Hondeklipbaai. |
---|---|
Hoogte | 700m |
Oppervlak | Grond |
Grootvleipas | |
Ligging | Tussen Barkly-Oos en Elliot. |
---|---|
Voltooi in | 1966 |
In | Drakensberge |
Pad | R58 |
a. Grootvleipas in die Wes-Kaap lê wes van Kamieskroon in Namakwaland op 'n grondpad wat lei na Hondeklipbaai. Dit bereik 'n hoogte van 700 m bo seevlak.
b. Grootvleipas in die Oos-Kaap lê op die R58-pad suid van Barkly-Oos in die rigting van Elliot. Dit is in 1966 gebou.