Gugile Ernest Nkwinti (gebore 18 Desember 1948) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige minister van water en sanitasie in president Cyril Ramaphosa se kabinet (2018–2019). Voor dit was hy minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming[1] in President Jacob Zuma se kabinet.

Gugile Nkwinti

Minister van Water en Sanitasie
Ampstermyn
26 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Nomvula Mokonyane

Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 26 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Mbulelo Sogoni
Opgevolg deur Maite Nkoana-Mashabane

Persoonlike besonderhede
Gebore 18 Desember 1948 (1948-12-18) (76 jaar oud)
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika (B.A.)
Universiteit van Londen (Masters)

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2016. Besoek op 14 Mei 2017.

Eksterne skakels

wysig