Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2014
| |
Tweede Zuma-kabinet | |
President: Jacob Zuma Party: ANC | |
Periode: 2014 – 2018 Republiek van Suid-Afrika |
Op 24 Mei 2014 is Jacob Zuma vir 'n tweede termyn as die President van die Republiek van Suid-Afrika in sy amp ingehuldig.
Kort daarna, op 25 Mei 2014, het hy sy nuwe kabinet aangekondig. Terwyl sommige ministers (elf) uit die vorige kabinet hul poste behou het, is die meeste van die kabinet óf nuwe aanstellings, óf vorige kabinetsministers wat verskuif is na nuwe portefeuljes. Daar was 'n totaal van 35 ministeriële portefeuljes in die kabinet.
Die tweede kabinet van Jacob Zuma
wysig- soos saamgestel op 25 Mei 2014:
Portfolio | Minister | Adjunkminister(s) |
---|---|---|
President van Suid-Afrika | Jacob Zuma | - |
Adjunkpresident van Suid-Afrika | Cyril Ramaphosa | - |
Minister in die Presidensie | Jeff Radebe | Buti Manamela (Beplanning en evaluering; jeugontwikkeling en -administrasie) |
Minister in die Presidensie vir Vroue | Susan Shabangu | - |
Arbeid | Mildred Oliphant | Inkosi Patekile Holomisa |
Basiese Onderwys | Angie Motshekga | Enver Surty |
Binnelandse Sake | Malusi Gigaba→Ayanda Dlodlo | Fatima Chohan |
Ekonomiese Ontwikkeling | Ebrahim Patel | Madala Masuku |
Energie | Tina Joemat-Pettersson→Mmamoloko Kubayi-Ngubane | Thembi Majola |
Finansies | Nhlanhla Nene → David van Rooyen → Pravin Gordhan (2de termyn)→ Malusi Gigaba |
Mcebisi Jonas→Sfiso Buthelezi |
Gesondheid | Aaron Motsoaledi | Joe Phaahla |
Handel en Nywerheid | Rob Davies | Mzwandile Masina |
Hoër Onderwys en Opleiding | Blade Nzimande→Hlengiwe Mkhize | Mduduzi Manana |
Internasionale Betrekkinge en Samewerking | Maite Nkoana-Mashabane | Nomaindia Mfeketo, Lluwelyn Landers |
Justisie en Korrektiewe Dienste | Michael Masutha | John Jeffery, Thabang Makwetla |
Kleinsake ontwikkeling | Lindiwe Zulu | Elizabeth Thabethe |
Kommunikasie | Faith Muthambi→Ayanda Dlodlo→Nkhensani Kubayi-Ngubane | Stella Ndabeni-Abrahams |
Kuns en Kultuur | Nathi Mthethwa | Rejoice Mabudafhasi |
Landbou, Bosbou en Visserye | Senzeni Zokwana | Bheki Cele |
Landelike ontwikkeling en grondhervorming | Gugile Nkwinti | Mcebisi Skwatsha, Candith Mashego-Dlamini |
Maatskaplike ontwikkeling | Bathabile Dlamini | Henrietta Bogopane-Zulu |
Menslike nedersettings (voormalige Behuising) | Lindiwe Sisulu | Zoe Kota-Hendricks |
Minerale bronne | Ngoako Ramathlodi→Mosebenzi Zwane | Godfrey Oliphant |
Omgewingsake | Edna Molewa | Barbara Thomson |
Openbare Ondernemings | Lynne Brown | Gratitude Magwanishe |
Openbare Werke | Thulas Nxesi | Jeremy Cronin→afgetree |
Polisie | Nkosinathi Nhleko→Fikile Mbalula | Maggie Soty |
Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede | Pravin Gordhan → Des van Rooyen | Andries Nel, Obed Bapela |
Sport en Ontspanning | Fikile Mbalula→Thembelani Nxesi | Gert Oosthuizen |
Staatsdiens en Administrasie | Collins Chabane | Ayanda Dlodlo |
Staatsveiligheid | David Mahlobo | Ellen Molekane |
Telekommunikasie en Posdiens | Siyabonga Cwele | Hlengiwe Mkhize |
Toerisme | Derek Hanekom | Thokozile Xasa |
Verdediging en Militêre Veterane | Nosiviwe Mapisa-Nqakula | Kebby Maphatsoe |
Vervoer | Dipuo Peters | Sindiswe Chikunga |
Water en Sanitasie | Nomvula Mokonyane | Pam Tshwete |
Wetenskap en Tegnologie | Naledi Pandor | Zanele kaMagwaza-Msibi |
Partye
wysigParty | Aantal ministers | Aantal adjunkministers |
---|---|---|
African National Congress (ANC) | 35 | 36 |
Skommelinge
wysig- Finansies: 10 Desember 2015 – Nhlanhla Nene uit, David van Rooyen in. 3 dae later: Van Rooyen uit, Pravin Gordhan in.
- Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede: 13 Desember 2015 – Pravin Gordhan uit, David van Rooyen in.
- Staatsdiens en Administrasie: 15 Maart 2015 – Collins Chabane uit (oorlede), Nathi Mthethwa in (waarnemend).
- 17 Oktober 2017 – Blade Nzimande afgedank as Minister van Hoër Onderwys en Opleiding. Verskeie ander portefeuljeverskuiwings.
Sien ook
wysigBron
wysig- S.A. Kabinetsministers URL besoek op 23 November 2015
vorige: |
Kabinet van Jacob Zuma Mei 2014 – Februarie 2018 |
volgende: |