Derek Hanekom
Derek Hanekom (*13 Januarie 1953, Kaapstad) is 'n oud-kabinetsminister en voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Derek André Hanekom | |
Derek Hanekom in 2015 | |
Minister van Toerisme
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2014–2017, 2018–2019 | |
President | J Zuma / C Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Tokozile Xasa |
Minister van Wetenskap en Tegnologie
| |
Ampstermyn 4 Oktober 2012 – 25 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Naledi Pandor |
Opgevolg deur | Naledi Pandor |
Minister van Landbou
| |
Ampstermyn 1996 – 1999 | |
President | Nelson Mandela |
Voorafgegaan deur | Kraai van Niekerk |
Opgevolg deur | Thoko Didiza |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 13 Januarie 1953 Kaapstad, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Trish Hanekom |
Eksterne skakels
wysig- "Derek Hanekom". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.