Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2009

Kabinet van Suid-Afrika
Eerste Zuma-kabinet

Jacob Zuma

President:
Jacob Zuma
Party:
ANC
Periode:
2009–2014
Republiek van Suid-AfrikaPost-Apartheid

Die eerste kabinet van Jacob Zuma soos saamgestel op 10 Mei 2009:

Departement Minister
President Jacob Zuma
Adjunkpresident van Suid-Afrika Kgalema Motlanthe
Presidensie — vir prestasiemonitering,
evaluering en kantooradministrasie
Collins Chabane
Presidensie — vir nasionale beplanningskommissie Trevor Manuel
Arbeid Membathisi Mdladlana
Basiese onderwys Angie Motshekga
Behuising Tokyo Sexwale
Connie September (Julie 2013)
Binnelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma
Energie Dipuo Peters
Finansies Pravin Gordhan
Gesondheid Aaron Motsoaledi
Handel en nywerheid Rob Davies
Hoëronderwys en -opleiding Blade Nzimande
Internasionale Betrekkinge en Samewerking Maite Nkoana-Mashabane
Justisie en grondwetlike ontwikkeling Jeff Radebe
Kommunikasie Siphiwe Nyanda
Korrektiewe dienste Nosiviwe Mapisa-Nqakula
Kuns en kultuur Lulu XingwanaPaul Mashatile (2010)
Landbou Tina Joemat-Pettersson
Landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti
Maatskaplike ontwikkeling Edna Molewa
Menslike nedersettings Tokyo Sexwale
Mynbou Susan Shabangu
Openbare ondernemings Barbara Hogan
Malusi Gigaba (Nov 2010)
Openbare werke Geoff Doidge
Polisie Nathi Mthethwa
Samewerkende regering en tradisionele sake Sicelo Shiceka
Sport en ontspanning Makhenkesi Stofile
Staatsdiens en administrasie Richard Baloyi
Staatsveiligheid Siyabonga Cwele
Toerisme Marthinus van Schalkwyk
Verdediging en Militêre Veterane Lindiwe Sisulu
Vervoer S'bu Ndebele
Vroue, jeug en gestremdes Noluthando Mayende-Sibiya
Water en omgewingsake Buyelwa Sonjica
Wetenskap en tegnologie Naledi Pandor

Partyverteenwoordiging

wysig
Party Aantal ministers Aantal adjunkministers
African National Congress (ANC) 35 26
Vryheidsfront Plus (VF+) 0 1
Totaal 35 27

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
vorige:

Kabinet van Kgalema Motlanthe

Eerste kabinet van Jacob Zuma
 
Mei 2009 – Mei 2014
volgende:

Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2014