Haïtiaanse kreools
(Aangestuur vanaf Haïtiese Kreool)
Haïtiaanse kreools (Kreyòl ayisyen of kort kreyòl,[3][4] [kɣejɔl]) is 'n Kreools wat deur sowat 7,7 miljoen mense in Haïti op die Karibiese eiland Hispaniola en 'n verdere twee miljoen wêreldwyd gepraat word.[5] Dit baseer op Frans en is die mees verspreide Kreools.[6] Haïtiaanse kreools vorm saam met Frans die amptelike tale van Haïti. Sowat 95% van dié land se bevolking praat Haïtiaanse kreools en 5% Frans.[7][8] Haïtiaanse kreools is grootliks op die 18de-eeuse Frans gebaseer met invloede uit Portugees, Spaans, Taino en Wes-Afrikaanse tale soos die Niger-Kongo-tale Wolof, Ewe en Fon.[9] Haïtiaanse kreools het 'n laer sosiale status as Frans.[10]
Haïtiaanse kreools kreyòl | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [kɣejɔl] | |
Gepraat in: | Haïti | |
Gebied: | Karibiese See | |
Totale sprekers: | 7,7 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Frans Haïtiaanse kreools | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Haïti | |
Gereguleer deur: | Akademi Kreyòl Ayisyen (Haïtiaanse kreoolsakademie)[2] | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ht
| |
ISO 639-2: | hat
| |
ISO 639-3: | hat
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Haitian Creole". Ethnologue. Besoek op 16 Julie 2024.
- ↑ (fr) "Cérémonie de lancement d'un partenariat entre le Ministère de l'Education Nationale et de la Formation Professionnelle et l'Académie Créole". Port‑au‑Prince, Haiti: Government of the Republic of Haiti. 8 Julie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2018. Besoek op 21 April 2016.
- ↑ (en) Faraclas, Nicholas; Spears, Arthur K.; Barrows, Elizabeth; Piñeiro, Mayra Cortes (2012) [1ste uitgawe 2010]. "II. Structure and Use § 4. Orthography". In Arthur K. Spears; Carole M. Berotte Joseph (reds.). The Haitian Creole Language: History, Structure, Use, and Education. Lanham, Maryland: Lexington Books. p. 100. ISBN 978-0-7391-7221-6. LCCN 2010015856. OCLC 838418590.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|chapterurl=
geïgnoreer (hulp) - ↑ (en) Valdman, Albert (2002). "Creole: The National Language of Haiti". Footsteps. 2 (4): 36–39. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2015. Besoek op 21 April 2016.
- ↑ (en) (fr) "Haitian Creole to English and English to Haitian Creole Translation Services". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2016. Besoek op 21 April 2016.
- ↑ (en) Nadeau, Jean-Benoît; Barlow, Julie (2008) [1st pub. 2006]. "Far from the Sun". The Story of French. New York: St. Martin's Press. p. 97. ISBN 978-0-312-34184-8. LCCN 2006049348. OCLC 219563658.
- ↑ (en) DeGraff, Michel; Ruggles, Molly (1 Augustus 2014). "A Creole Solution for Haiti's Woes". The New York Times. p. A17. ISSN 0362-4331. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- ↑ (fr) Léonidas, Jean-Robert (1995). Prétendus Créolismes: Le Couteau dans l'Igname. Montréal: Editions du CIDIHCA. ISBN 978-2-920862-97-5. LCCN 95207252. OCLC 34851284. OL 3160860W.
- ↑ (en) Bonenfant, Jacques L. (2011). "History of Haitian-Creole: From Pidgin to Lingua Franca and English Influence on the Language" (PDF). Review of Higher Education and Self-Learning. 3 (11). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2015. Besoek op 21 April 2016.
- ↑ (en) DeGraff, Michel (2003). "Against Creole exceptionalism" (PDF). Linguistic Society of America. 79 (2): 391–410. doi:10.1353/lan.2003.0114. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2015. Besoek op 21 April 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Haïtiaanse kreools.
- (en) "Haitian Creole". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Augustus 2019.