Harry van Heerden
Hercules Christiaan van Heerden, algemeen bekend as Harry van Heerden (Schaapskraal, Tarkastad, Kaapkolonie, 2 September 1862 – Schaapskraal, Tarkastad, 17 Julie 1933), was 'n Suid-Afrikaanse boer en politikus.
Harry van Heerden | |
Minister van Land- en Bosbou
| |
Ampstermyn 1913 – 1920 | |
Eerste minister | Louis Botha Jan Christian Smuts |
---|---|
Voorafgegaan deur | Louis Botha |
Opgevolg deur | François Stephanus Malan |
President van die Senaat van die Unie van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 1920 – 1929 | |
Voorafgegaan deur | Francis William Reitz |
Opgevolg deur | R. A. Kerr |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 2 September 1862 Schaapskraal, Tarkastad |
Sterf | 17 Julie 1933 (op 70) Schaapskraal, Tarkastad |
Politieke party | Suid-Afrikaanse Party |
Van Heerden was president van die Senaat van die Unie van Suid-Afrika van 1920 tot 1929.