Haworthiopsis attenuata

plantspesie

Haworthiopsis attenuata is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Patensie tot by die Mbasherivier voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 19 322 km², die spesie se getalle het met 30% die afgelope 100 jaar afgeneem weens onwettige versameling daarvan deur tradisionele medisyne handelaars asook onwettige versameling deur handelaars.

Haworthiopsis attenuata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
H. attenuata
Binomiale naam
Haworthiopsis attenuata
(Haw.) G.D.Rowley, (2015)
Sinonieme
  • Aloe attenuata Haw.
  • Apicra attenuata (Haw.) Willd.
  • Catevala attenuata (Haw.) Kuntze
  • Haworthia attenuata (Haw.) Haw.
  • Haworthia pumila subsp. attenuata (Haw.) Halda

Daar is drie subspesies:

  • Haworthiopsis attenuata var. attenuata
  • Haworthiopsis attenuata var. glabrata (Salm-Dyck) G.D.Rowley
  • Haworthiopsis attenuata var. radula (Jacq.) G.D.Rowley

Galery

wysig

Bronne

wysig