Patensie
Patensie is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika en is 15 km noordwes van Hankey. Die naam is 'n vervorming van die Khoikhoi-woord wat rusplek vir die vee beteken.
Patensie | |
---|---|
Kennisgewingbord langs die R331 | |
Koördinate: 33°45′32″S 24°48′53″O / 33.75889°S 24.81472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Stigting | 1858 |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,23 km2 (2,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 263 |
• Digtheid | 845/km2 (2 190/vk. myl) |
Poskode (strate) | 6335 |
Poskode (posbusse) | 6335 |
Skakelkode | 042 |
Distrik
wysigDaar word sitrus, tabak en groente in die distrik verbou. Daar is 'n sitruskoöperasie wat in 1928 gestig is en ook 'n tabakkoöperasie. Die Kougadam is 25 km wes van die dorp geleë.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Patensie". Sensus 2011.