Kouga Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Sarah Baartman | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC108 | ||
Burgemeester | Horatio Hendricks (DA) | ||
Hoofstad | Jeffreysbaai | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 2 670 km² | ||
Bevolking | 98,558 (2011) |
Die Kouga Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Topografie
wysigHierdie munisipaliteit dek 'n area van 2133 vierkante km. Die gebied word gekenmerk deur drie hoofstreke:[1]
- Die kusgebied wat strek van Van Stadensrivier deur die branderplankparadys, Jeffreysbaai tot by Oesterbaai.
- Die wye vrugbare valleie van die Gamtoosrivier, insluitende die landboudorpe van Hankey en Patensie.
- Die grootste stedelike gebied in die area - Humansdorp.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:[2]
Eksterne Skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ About The Kouga Area - Kouga Local Municipality, Besoek op 27 Mei 2012
- ↑ Kouga Local Municipality - Incorporating Geargiveer 22 April 2012 op Wayback Machine, Besoek op 27 Mei 2012