Oesterbaai
Oesterbaai is 'n nedersetting in die Oos-Kaap aan die Indiese Oseaan en is hoofsaaklik 'n vakansiedorpie. Dit is 23 km wes van Kaap St. Francis en suid van Humansdorp. Die dorpie kan slegs met 'n grondpad bereik word.
Oesterbaai | |
---|---|
Gehug | |
Die oostekant van die baai. | |
Koördinate: 34°10′10″S 24°39′15″O / 34.16944°S 24.65417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,81 km2 (0,70 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 674 |
• Digtheid | 372/km2 (960/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 18.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 40.2% |
• Swart mense | 41.2% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 73.1% |
• Xhosa | 21.0% |
• Engels | 3.9% |
• Sotho | 1.3% |
• Ander | 0.7% |
Poskode (strate) | 6301 |
Poskode (posbusse) | 6331 |
Skakelkode | 042 |
Fotogalery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Oesterbaai". Sensus 2011.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oyster Bay, Eastern Cape. |