Haworthiopsis coarctata
plantspesie
Haworthiopsis coarctata is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Port Elizabeth tot by Port Alfred en Adelaide voor.
Haworthiopsis coarctata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae
|
Genus: | |
Spesie: | H. coarctata
|
Binomiale naam | |
Haworthiopsis coarctata (Haw.) G.D.Rowley, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het drie subspesies:
- Haworthiopsis coarctata var. adelaidensis (Poelln.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis coarctata var. coarctata
- Haworthiopsis coarctata var. tenuis (G.G.Sm.) G.D.Rowley