Haworthiopsis limifolia

Haworthiopsis limifolia is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort. Die spesie is inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mosambiek en Mpumalanga. Die plant kom vanaf Hectorspruit, Barberton en Mtubatuba deur Eswatini en die Lebomboberge voor tot in Mosambiek. Die plant word bedreig deur die gebruik daarvan as 'n geneesmiddel deur die plaaslike bevolking.

Haworthiopsis limifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
H. limifolia
Binomiale naam
Haworthiopsis limifolia
(Marloth) G.D.Rowley, (2013)
Sinonieme
  • Haworthia limifolia Marloth

Die plant het vyf subspesies:

  • Haworthiopsis limifolia var. arcana (Gideon F.Sm. & N.R.Crouch) G.D.Rowley
  • Haworthiopsis limifolia var. gigantea (M.B.Bayer) G.D.Rowley
  • Haworthiopsis limifolia var. glaucophylla (M.B.Bayer) G.D.Rowley
  • Haworthiopsis limifolia var. limifolia
  • Haworthiopsis limifolia var. ubomboensis (I.Verd.) G.D.Rowley

Galery

wysig

Bronne

wysig