Haworthiopsis tessellata
Haworthiopsis tessellata is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort en is inheems aan Namibië, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat. Dit kom vanaf suidelike Namibië, oor die Boesmanland, Groot-Karoo tot in die suide van die Vrystaat en Somerset-Oos voor.
Haworthiopsis tessellata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae
|
Genus: | |
Spesie: | H. tessellata
|
Binomiale naam | |
Haworthiopsis tessellata (Haw.) G.D.Rowley, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het twee subspesies:
- Haworthiopsis tessellata var. crousii (M.Hayashi) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis tessellata var. tessellata