Hendriksdal
Hendriksdal is 'n klein nedersetting en spoorwegstasie in die berge tussen Nelspruit en Sabie in Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit van Mpumalanga provinsie, Suid-Afrika. Hendriksdal word omring deur bosbouplantasies.
Hendriksdal | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 25°11′28″S 30°46′26″O / 25.19111°S 30.77389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Thaba Chweu |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,60 km2 (0,23 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 303 |
• Digtheid | 505/km2 (1 310/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 11.2% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 87.8% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 32.3% |
• Suid-Sotho | 20.5% |
• Tsonga | 11.9% |
• Afrikaans | 11.2% |
• Ander | 24.1% |
Skakelkode | 013 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Hendriksdal 2001-sensus