Hesperantha eremophila
plantspesie
Hesperantha eremophila is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die struikveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Vandersterrberg in die Richtersveld voor. Hier is daar net een populasie wat deur oorbeweiding bedreig word.
Hesperantha eremophila | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. eremophila
|
Binomiale naam | |
Hesperantha eremophila Goldblatt & J.C.Manning, (2015)
|