Hong Kong Express Airways
HK Express (Chinees: voorheen 香港快運航空) is 'n Hongkong-gebaseerde laekosteredery wat geskeduleerde vlugte bied na 27 bestemmings in Asië, waaronder China, Japan, Maleisië, Suid-Korea, Taiwan en Thailand. Die lugredery se belangrikste sentrum is op die Hongkong Internasionale Lughawe en dit gebruik 'n vloot wat uitsluitlik uit Airbus A320 en A321's bestaan.
| |||||||
Gestig | 10 Maart 2004 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Hongkong Internasionale Lughawe | ||||||
Vlootgrootte | 28 | ||||||
Bestemmings | 27 | ||||||
Hoofkantoor | Tung Chung, Hongkong | ||||||
Sleutelpersone | Zhi-min Ma (Hoof uitvoerende beampte) Andrew Cowen (Adjunk-hoof uitvoerende beampte) | ||||||
Webwerf | hkexpress.com |
Bestemmings
wysigHong Kong Express bedien die volgende bestemmings:[1]
- Kunming - Kunming Changshui Internasionale Lughawe
- Ningbo - Ningbo Lishe Internasionale Lughawe[2]
- Zhengzhou - Zhengzhou Xinzheng Internasionale Lughawe[3]
- Hongkong Internasionale Lughawe spilpunt
Verwysings
wysig- ↑ "[1] Geargiveer 12 Mei 2015 op Wayback Machine." Hong Kong Express. Verkry op 27 September 2013.
- ↑ http://airlineroute.net/2014/06/13/uo-hkgngb-jul14/
- ↑ http://airlineroute.net/2014/07/31/uo-cgo-sep14/
- ↑ http://airlineroute.net/2014/10/09/uo-nrt-dec14/
- ↑ http://airlineroute.net/2014/06/12/uo-ngo-sep14/
- ↑ http://airlineroute.net/2014/05/12/uo-pus-aug14/