Rooihartboom
plantspesie
(Aangestuur vanaf Hymenocardia ulmoides)
Die rooihartboom (Hymenocardia ulmoides) is 'n boom in die familie Phyllanthaceae wat op sanderige grond voorkom.[1]
Rooihartboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae |
Genus: | Hymenocardia |
Spesie: | H. ulmoides
|
Binomiale naam | |
Hymenocardia ulmoides Oliv. (1873)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie boom is inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Kameroen, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit voor in KwaZulu-Natal en Limpopo.[2][3]
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 124. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:350107-1
- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=611-2