Hypoxis

Plantgenus

Hypoxis is 'n genus van geofiete wat hoort tot Hypoxidaceae. Die genus is inheems aan al die vastelande behalwe Europa.

Hypoxis
Hypoxis angustifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Hypoxidaceae
Genus: Hypoxis
L., (1759)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Niobea Willd. ex Schult. & Schult.f.
  • Rhodohypoxis Nel
  • × Rhodoxis B.Mathew
  • Schinnongia Schrank
  • Upoda Adans.

Spesies

wysig

Die genus bestaan uit 90 spesies:[1]

Verwysings

wysig