Hypoxis uniflorata

Plantspesie

Hypoxis uniflorata is 'n risoomvormende geofiet wat deel van die Hypoxidaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, wes van Newcastle, voor. SANBI is onseker of die spesie as onafhanklik erken moet word al dan nie omrede slegs een monster van die plant nog verkry is. Hulle reken dit kan 'n sinoniem van H. parvula wees.

Hypoxis uniflorata
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Hypoxidaceae
Genus: Hypoxis
Spesie:
H. uniflorata
Binomiale naam
Hypoxis uniflorata
Markötter, (1930)

Bronnelys

wysig