Indonesia AirAsia
PT Indonesia AirAsia, bedryf as Indonesia AirAsia, is 'n Indonesiese laekostelugredery gebaseer in Tangerang, Banten. Dit bedryf geskeduleerde plaaslike en internasionale dienste en is 'n Indonesiese geassosieerde vervoerder van die Maleisiese AirAsia. Sy hoofbasis is op Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe in Djakarta.[1] Indonesia AirAsia word in kategorie 1 gelys deur die Indonesiese Burgerlugvaartowerheid vir lugrederyveiligheid.[2]
Bestemmings
wysigIndonesia AirAsia bedien die volgende bestemmings (teen Mei 2023):
Land | Stad | Lughawe |
---|---|---|
Australië | Perth | Perth-lughawe |
Kambodja | Phnom Penh | Phnom Penh Internasionale Lughawe |
Indonesië | Balikpapan | Sultan Aji Muhammad Sulaiman Internasionale Lughawe |
Banda Atjeh | Sultan Iskandar Muda Internasionale Lughawe | |
Bandar Lampung | Radin Inten II-lughawe | |
Bandoeng | Husein Sastranegara Internasionale Lughawe | |
Denpasar | Ngurah Rai Internasionale Lughawe | |
Djakarta | Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe | |
Labuan Bajo | Komodo-lughawe | |
Mataram | Lombok Internasionale Lughawe | |
Medan | Kualanamu Internasionale Lughawe | |
Silangit | Sisingamangaraja XII Internasionale Lughawe | |
Solo | Adisumarmo Internasionale Lughawe | |
Surabaya | Juanda Internasionale Lughawe | |
Jogjakarta | Yogyakarta Internasionale Lughawe | |
Maleisië | Johor Bahru | Senai Internasionale Lughawe |
Kuala Lumpur | Kuala Lumpur Internasionale Lughawe | |
Penang | Penang Internasionale Lughawe | |
Kuching | Kuching Internasionale Lughawe | |
Singapoer | Singapoer | Changi Lughawe |
Thailand | Bangkok | Don Mueang Internasionale Lughawe |
Viëtnam | Ho Chi Minh-stad | Tan Son Nhat Internasionale Lughawe |
Vloot
wysigVliegtuie | In diens | Bestellings | Passasiers | Notas |
---|---|---|---|---|
Airbus A320-200 | 29 | 3 | 180 | 5 vliegtuie geparkeer. [3] |
Totaal | 29 | 3 |
Verwysings
wysig- ↑ "Directory: World Airlines". Flight International. 3 April 2007. p. 93.
- ↑ Indonesiese Direktoraat-generaal van Burgerlugvaart
- ↑ "Indonesia AirAsia Fleet Details and History". planespotters.net. Besoek op 26 Julie 2023.