Ixia brunneobractea
plantspesie
Ixia brunneobractea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 107 km2. Die spesie se habitat word bedreig deur die steeds groeiende rooibosteebedryf.
Ixia brunneobractea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. brunneobractea
|
Binomiale naam | |
Ixia brunneobractea |