Ixia latifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld langs die rant van die Tankwa Karoo tot by die Klein Swartberg en die suidelike hellings van die Gamkaberg.
Ixia latifolia
|
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Domein:
|
Eukaryota
|
Koninkryk:
|
Plantae
|
Klade:
|
Tracheofiete
|
Klade:
|
Angiospermae
|
Klade:
|
Eensaadlobbiges
|
Orde:
|
Asparagales
|
Familie:
|
Iridaceae
|
Genus:
|
Ixia
|
Spesie:
|
I. latifolia
|
Binomiale naam
|
Ixia latifolia
|
Sinonieme
|
- Geissorhiza latifolia (D.Delaroche) Baker
- Hyalis aulica (Aiton) Salisb.
- Hyalis latifolia (D.Delaroche) Salisb.
- Ixia aulica Aiton
- Ixia capillaris var. aulica (Aiton) Ker Gawl.
- Ixia capillaris var. incarnata (Jacq.) Ker Gawl.
- Ixia capitata var. stellata Andrews
- Ixia incarnata Jacq.
- Ixia latifolia var. curviramosa G.J.Lewis
- Ixia ovata var. stellata (Andrews) Baker
- Ixia phlogiflora Redouté
- Ixia scariosa Thunb.
- Ixia stellata (Andrews) Klatt
- Morphixia aulica (Aiton) Ker Gawl.
- Morphixia capillaris var. incarnata (Jacq.) Baker
- Morphixia incarnata (Jacq.) Ker Gawl.
- Tritonia latifolia (D.Delaroche) N.E.Br.
|