Ixia namaquana
plantspesie
Ixia namaquana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom in die hoër liggende bergagtige gebiede van die Richtersveld tot die noordelike Sederberg voor. Subpopulasies in die suide word deur gewasverbouing bedreig.
Ixia namaquana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. namaquana
|
Binomiale naam | |
Ixia namaquana | |
Sinonieme | |
|