Ixia rigida
plantspesie
Ixia rigida is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 89 km2. Daar is drie subpopulasies en al drie word bedreig deur oorbeweiding deur vee.
Ixia rigida | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. rigida
|
Binomiale naam | |
Ixia rigida |