Ixia scillaris
plantspesie
Ixia scillaris is 'n meerjarige onvertakte kruid, blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is.[1][2] Die plant word tot 50 cm hoog met 'n stingelknol. Die 7 tot 25 blomme is pienk tot persrooi, soms wit of rooipers, word op 'n yl bloeiwyse gedra en is welriekend.
Ixia scillaris | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. scillaris
|
Binomiale naam | |
Ixia scillaris | |
Sinonieme | |
|
Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap en kom in Namakwaland suidwaarts vanaf Springbok tot in die Clanwilliam-gebied op klipperige hellings, asook wydverspreid in die Suidwes-Kaap voor.[3]
Daar is drie subspesies:[1][4]
- Ixia scillaris var. latifolia Ker Gawl.
- Ixia scillaris subsp. scillaris
- Ixia scillaris subsp. toximontana Goldblatt & J.C.Manning
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Roskov Y., Kunze T., Orrell T., Abucay L., Paglinawan L., Culham A., Bailly N., Kirk P., Bourgoin T., Baillargeon G., Decock W., De Wever A., Didžiulis V. (ed) (2014). "Species 2000 & ITIS Catalogue of Life: 2014 Annual Checklist". Species 2000: Reading, UK. Besoek op 26 Mei 2014.
{{cite web}}
:|author=
has generic name (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ WCSP: World Checklist of Selected Plant Families
- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1547-62
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:439582-1