Ixia superba

plantspesie

Ixia superba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike voorheuwels van die Langeberg, oos van Montagu, voor. Die plant het 'n voorkoms gebied van 31 km2 wat uit drie sub populasies bestaan. Die spesie word deur gewasverbouing bedreig, veral die aanlê van wingerde.

Ixia superba
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
I. superba
Binomiale naam
Ixia superba
Goldblatt & J.C.Manning

BronneWysig