Ixia thomasiae
plantspesie
Ixia thomasiae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die sentraal Roggeveld-eskarp voor, wes van Middelpos. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 2 km2. Die spesie het groot dele van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Die bedreiging bestaan steeds.
Ixia thomasiae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. thomasiae
|
Binomiale naam | |
Ixia thomasiae |