Jinjer
Jinjer (/ˈdʒɪndʒə/ "ginger") is 'n metalcore musiekgroep uit Donetsk, Oekraïne. Jinjer is gestig in 2009 deur Maksym Fatullaiev (sang), Dmitriy Oksen (kitaar), en Vyacheslav Okhrimenko (tromme). Die musiekgroep beskou 2010 egter as die amptelike vormingsjaar toe Tatiana Shmailyuk begin sing en Roman Ibramkhalilov begin kitaar speel. Die groep het al drie ateljeealbums uitgereik.
Jinjer | |
---|---|
Jinjer in 2019 | |
Genres | Metalcore |
Webwerf | jinjer-metal |
Musiekstyl en invloede
wysigDie groep ag verskeie invloede op hul musiek, waaronder Guano Apes, Slayer, Death, Pantera, Anathema, Lamb of God, Gojira en Twelve Foot Ninja.[1][2] Asook groepe oor die hele spektrum van R&B, soul, funk, jazz, reggae[3], en hip-hop.
Lede
wysigHuidige lede
wysig- Tatiana Shmailyuk
- Roman Ibramkhalilov
- Eugene Abdiukhanov
- Vladislav Ulasevich
Voormalige lede
wysig- Dmitriy Oksen
- Maksym Fatullaiev
- Vyacheslav Okhrimenko
- Oleksandr Koziychuk
- Yevhen Mantulin
- Dmitriy Kim
-
Sanger Tatiana Shmailyuk
-
Kitaarspeler Roman Ibramkhalilov
-
Baskitaarspeler Eugene Abdukhanov
-
Tromspeler Vladislav Ulasevich
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- Cloud Factory (2014)
- King of Everything (2016)
- Macro (2019)
- Wallflowers (2021)
Verwysings
wysig- ↑ "RevolverMagazine". "From Warzones to Mosh Pits: The Evolution of Jinjer's Tatiana Shmailyuk". Besoek op 18 November 2019.
- ↑ Blabbermouth.net. "Ukraine's Jinjer Doesn't Like Being Compared to Other Female-Fronted Metal Bands". Besoek op 13 Desember 2017.
- ↑ LAWeekly.com. "Ukranian Groove-Metal Makes Road Warriors Out of Jinjer". Besoek op 4 November 2019.