Joe Niemand
Joe Niemand is 'n Suid-Afrikaanse, Christelike sanger en komponis van onder andere Christelike liedere. Hy het in die Oos-Kaap grootgeword en sy eerste lied geskryf op die ouderdom van 17. Sy albums Reborn en This is War was albei genomineer vir SAMA toekennings. In 2015 het sy album Back Again, 'n SAMA gewen vir Beste Volwasse Kontemporêre Album.[1] Hy het reeds 10 albums vrygestel, een saam met Jaco du Plessis, waarvan "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" een van die bekendste is. Hy het al liedjies vir films soos Hansie, Slash en Faith Like Potatoes geskryf.[2] Joe Niemand het ook al vir sangers soos Dozi en Steve Hofmeyr liedere geskryf. [3]
Joe Niemand | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Joe Niemand |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Genres | Christelik, rock |
Beroep(e) | Sanger, komponis, akteur |
Etikette | NoMansLand |
Webwerf | niemand.co.za |
In 2001 wen hy die ATKV se Crescendo-kompetisie saam met Jaco du Plessis.
Mighty Men-konferensies
wysigJoe Niemand het al ses konferensies bygewoon om op te tree.[4] Die Mighty Men Conference's is deur Angus Buchan op sy plaas in Greytown gehou waar 'n groot hoeveelheid mans saamgekom het om Angus Buchan te hoor preek. In 2009 woon byna 200 duisend mans die naweek by.[5] Niemand het liedere soos "I'm Sorry" en "Ons vir U" van sy album "Glory to the King" gesing. Die album, Glory to the King, is ook vrylik weggee tydens die 2011 konferensie. Dié album kan verniet afgelaai word by glorytotheking.co.za
Amptelike musiekvideo's
wysigJoe Niemand se amptelike musiekkanaal op Youtube is JoeNiemandVideos
Albums
wysig- Vir hom, aan haar (saam met Jaco du Plessis)
- Ek laat jou telefoon lui
- Sy is die een
- Ek is lief vir ma
- Jyt geen idee nie
- Transkaroo
- Wies jou Pappa?
- Stay
- Show me your Boogie-Woogie
- Why Nicole, why?
- Revival:The Anthems of Joy
- He Won
- Knock Knock Knock
- No More Crying
- I'll Never Die
- They Will Not Stand
- No Matter How Long
- Not Ashamed
- When That Day Comes
- In My Darkest Hour
- You'll Never Let Me Go
- Them That Slept
- Jesus is Alive
- Glory To the King
- I Will Sing to the Glory of the King
- Hallelujah
- Hear From Heaven
- He Made Me Free
- I Burn for You
- I'm Sorry
- In Jesus' Name
- Ons Vir U
- Song 23
- The Last Kingdom
- Year of Fire
- Glory to the King
- Oh My Lord
- Reborn
- Tilted Room
- Nowhere
- White Lie
- Empty
- Shadow
- Trovato
- All I Have
- I Don't Live There Anymore
- Words (Nuwe weergawe)
- The Hardest Thing
- Throw It On the Wall
- Simple Truth
- Rise
- Welcome Home
- Love
- My Little Love
- Horses
- Pebbles
- I Long For You
- A Thousand Fields
- Blossoms
- The Kiss
- Will You Still Be Mine
- Your Surrender
- Apples
- The Seal
- This Is War
- This is War
- Storm
- Your Own Sweet Way
- Heart of Stone
- A Long Way from Home
- Grace
- Sunrise
- HUMMIN
- Lion
- I'll Never Leave You
- RICHARD's SONG
- Jericho
- A New Day
- Ek Sal Nie Bang Wees Nie
- By Die Here
- Ek Wil Huis Toe Gaan
- Ek sal nie Bang wees Nie
- Ek wil Lewe
- Hoër as die Hemele
- Wat Is n Mens
- Here Hoe Lank
- Dreigemente
- My Hart Kniel
- Hallelujah
- Jou Hulp
- Night of Light - Die Beste van Joe Niemand
- Ons Vir U
- Words (met Coleske)
- All I Have
- Sy is die Een
- Trovato (met Romanz)
- Welcome Home
- Ek is Lief vir Ma
- Father's Day
- Hoër as die Hemele
- Song 23
- I Burn for You
- A New Day
- He Won
- Jericho
- I Will Sing
- Ek Sal Nie Bang Wees Nie
- Genoeg is Genoeg
- Die Lig in Ons
- Lewe Voor Ons Doodgaan
- Genoeg is Genoeg
- "Ek is Lief vir Jou"
- My Dans is n Dankie
- Ek is Vry
- Jy Kamma Hardloop
- Ek Mis Jou Suid-Afrika
- Ek Sal Bly Staan
- Om My Weg te Hou
- Waar U Is
- Back Again
- Back Again
- Help
- Frankenstein
- Slow Down Brother
- Walking on Water
- In the Stillness
- 'Til the Lady Sings
- Rockets
- My City
- Freedom
Lys van optredes
wysig- Night of Light
- by Cocacola Dome
- Mighty Men-konferensies
- in 2010
- in 2011
- in 2012 in die Karoo
Lys van verhoogvertonings
wysig- Ester die "Musical"
Verwysings
wysig- ↑ "XXI Annual South African Music Awards Winners: Main Awards". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2015. Besoek op 27 April 2015.
- ↑ "Joe Niemand Videos and Lyrics". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2012. Besoek op 6 Augustus 2012.
- ↑ entertainment.iafrica.com: Interviewed: rocker Joe Niemand, 23 Junie 2006
- ↑ "Retief Burger and Joe Niemand to perform at Karoo Mighty Men". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2012. Besoek op 11 Julie 2012.
- ↑ Inside the Mighty Men Conference