Kalsiliet (KAlSiO4) is 'n glasagtige wit tot grys veldspatoïedale mineraal wat in sommige kaliumryke lawas voorkom, soos in die Chamengo-krater in Uganda. Dit het 'n hardheid van 5½ op Mohs se hardheidskaal.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig