Kayamandi
Kayamandi is die woonbuurt in Stellenbosch wat tydens Apartheid vir swart Suid-Afrikaners gesoneer was. Die oorgrote meerderheid van die bevolking is tans swart. Kayamandi beteken "tuis bes" in Xhosa ("Khaya" - huis en "mnandi" - beste).
Kayamandi | |
---|---|
Masithandanestraat, Kayamandi | |
Koördinate: 33°55′S 18°51′O / 33.917°S 18.850°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Stellenbosch |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,54 km2 (0,59 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 24 645 |
• Digtheid | 16 003/km2 (41 450/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 4.7% |
• Swart mense | 94.6% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 84.9% |
• Afrikaans | 5.9% |
• Engels | 3.2% |
• Suid-Sotho | 2.3% |
• Ander | 3.7% |
Poskode (strate) | 7600 |
Poskode (posbusse) | 7615 |
Skakelkode | 021 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kayamandi". Sensus 2011.