Kgotsong is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Kgotsong waar die dorp Bothaville se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 41 878 gehad.[1]

Kgotsong
Kgotsong is in Vrystaat
Kgotsong
Kgotsong
 Kgotsong se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°22′49″S 26°39′0″O / 27.38028°S 26.65000°O / -27.38028; 26.65000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitNala
Oppervlak
 • Totaal9,74 km2 (3,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal41 878
 • Digtheid4 300/km2 (11 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.6%
 • Swart mense98.9%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho 76.8%
 • Xhosa 9.6%
 • Tswana 4.1%
 • Engels 2.3%
 • Ander 7.2%
Poskode (strate)
9660
Poskode (posbusse)
9660
Skakelkode051

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Kgotsong". Sensus 2011.