Klas GCA Garratt-stoomlokomotief

Die Klas GCA Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie klas was in 1927 tot 1928 deur Friedrich Krupp AG tot dieselfde spesifikasie as Klas GC gebou. Hulle het egter slegs dieselfde gelyk met verskillende konstruksies. Daar is 39 lokomotiewe afgelewer. Hulle het meestal in KwaZulu-Natal rondom Durban, die Suidkus, Pietermaritzburg op die Donnybrook-Underberg en Greytown-Mount Alida sylyne gewerk. 'n Paar het ook op die Nelspruit-Graskop lyn diens gedoen. Hulle is almal in 1975 uit diens onttrek.

Suid-Afrikaanse Klas GCA 2-6-2+2-6-2

Klas GCA no. 2615, Greyville, November 1971
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Beyer, Peacock and Company
Vervaardiger Friedrich Krupp AG
Serienommer 970-982, 1042-1068 [1]
Model Klas GCA[2]
Klas Klas GCA
Vervaardig 1927-1928
Aantal gebou 39
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Garratt
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 724 mm (28 1/2 dm)
Dryfwielomtrek 1 090 mm (42 3/4 dm)
Agterwielomtrek 724 mm (28 1/2 dm)
Wielbasis Totaal: 17.272 m
Enjins:
2.438 m gekoppel
5.391 m in totaal
Lengte 19.298 m
Hoogte 3.835 m
Raamwerk Staafraam 9.042 m tussen spilpunte
Asbelasting 12.0 t op die 5de en 6de dryfwiele
Massa op dryfwiele 67.2 t
Lokomotiefmassa 81 t leeg
106 t gelaai
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 7.1 t
Waterkapasiteit 9 100 ℓ voor
4 500 ℓ agter
Stoomketel 1.575 m binnediameter
3.445 m binnelengte
Stoomketeldruk 1,240 kPa
Vuurroosteroppervlak 3.159 m2
141 buise van 50,8 mm
24 buise van 140 mm
1.951 m2
– Buise en pype 113.806 m2
– Vuurkas 13.192 m2
128.949 m2
Oorverhitteroppervlak 30.751 m2
Silinders Vier
Silindergrootte 356 mm boor
584 mm slag [3]
Klepwerk Walschaerts [2]
Werkverrigting
Trekkrag 126.6 kN teen 75% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 39
Vlootnommer(s) 2190-2202, 2600-2625
Plek gebruik KwaZulu-Natal
Afleweringsdatum 1927-1928
Eerste tog 1927
Onttrekkingsdatum 1975

Eksterne skakels

wysig

Verwysings

wysig
  1. Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 43–44. ISBN 978-0-7153-5427-8.
  2. 2,0 2,1 Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. p. 89. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
  3. South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig