Klipels

plantspesie

Die klipels (Afrocanthium mundianum) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad onder die platorand tot in Limpopo en weswaarts tot by Mahikeng en Eswatini. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Zimbabwe en Mosambiek. Die boom groei in oop, klipperige plekke, op miershope en ook in oewerstruikbos. Die boom se FSA-nommer is 710.[1]

Klipels
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Afrocanthium
Spesie:
A. mundianum
Binomiale naam
Afrocanthium mundianum
(Cham. & Schltdl.) Lantz, (2004)
Sinonieme
  • Canthium mundianum Cham. & Schltdl.
  • Canthium mundianum var. pubescens Cham. & Schltdl.
  • Plectronia mundiana (Cham. & Schltdl.) Pappe
  • Plectronia mundiana var. pubescens (Cham. & Schltdl.) Sond.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig