Klippies Kritzinger
Johannes Lodewyk (Klippies) Kritzinger (1 Maart 1948 – 18 Februarie 2016) was 'n Springbokrugbyspeler wat sewe toetse gespeel het en ook deel was van die eerste Vrystaatspan wat die Curriebeker verower het.
| |||||
Volle naam | Johannes Lodewyk Kritzinger | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 1 Maart 1948 | ||||
Geboorteplek | Harrismith, Vrystaat | ||||
Sterftedatum | 18 Februarie 2016 (op 67) | ||||
Sterfteplek | Centurion, Gauteng | ||||
Lengte | 1.9 m | ||||
Massa | 114 kg | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Diggers | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1974 1975 |
Transvaal Vrystaat |
||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1974–1976 | Suid-Afrika | 12 | (5) |
Kritzinger maak sy toetsdebuut op 13 Julie 1974 teen die Britse Eilande in Port Elizabeth (toe 26 jaar oud). Hy speel sy laaste toets op 18 September 1976 in Johannesburg teen Nieu-Seeland (28-jarige ouderdom). In totaal het hy in 7 toetse, 5 toerwedstryde en 12 Springbokwedstryde gespeel.
Eksterne skakels
wysig- Klippies Kritzinger by SARugby.co.za
- Klippies Kritzinger by www.genslin.us/bokke