Kniphofia coddiana
plantspesie
Kniphofia coddiana is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 4700 km². Dit kom vanaf die Oribi Gorge-natuurreservaat tot by Mkambati voor en word gevind in die Pondoland grasveld aan die kus. Daar is dertien sub populasies bekend en al die populasies buite die bewarings gebiede word bedreig deur gemeenskap boerdery praktyke, oorbeweiding en te veel veldbrande.
Kniphofia coddiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. coddiana
|
Binomiale naam | |
Kniphofia coddiana Cufod., (1972)
| |
Sinonieme | |
|