Kobus Wiese
Jakobus Johannes "Kobus" Wiese (gebore 16 Mei 1964) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het tussen 1993 en 1996 as slot vir die Springbokke uitgedraf.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het. Hy was 'n spesialis nommer twee lynstaanspringer, en het uitgestaan in die vaste los- en losspel.
| |||||
Volle naam | Jakobus Johannes Wiese | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 16 Mei 1964 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,99 m | ||||
Massa | 125 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Beroep | Sakeman | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1985 1986–1987 1988–1997 |
Boland Wes-Transvaal Transvaal/Goue Leeus |
12 18 128 |
() (4) (105) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1997 1998 |
Gauteng Leeus Cats |
8 3 |
(10) (0) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–1996 | Suid-Afrika | 18 | (5) |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Kobus Wiese". ESPNscrum. Besoek op 2 April 2021.