Die glaskatvis (Kryptopterus bicirrhis) is 'n deursigtige varswatervis. Die vis kan tot 15 cm lank word, maar in akwariums word hulle tussen 6 en 8 cm lank. Die glaskatvis kom voor in Suidoos-Asië en word in skole glaskatvisse aangetref.

Glaskatvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
K. bicirrhis
Binomiale naam
Kryptopterus bicirrhis
(Valenciennes, 1840)

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig