Kurt Coleman
Suid Afrikaanse rugby unie speler
Kurt Kendall Coleman (gebore in Knysna op 29 Januarie 1990) is 'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby en vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en Vodacombeker speel.
| |||||
Volle naam | Kurt Kendall Coleman | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 Januarie 1990 | ||||
Geboorteplek | Knysna, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,77 m | ||||
Massa | 82 kg | ||||
Skool | Hoërskool Grey, Port Elizabeth | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011- | Westelike Provinsie | 61 | (300) | ||
korrek soos op 30 Maart 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011- | Stormers | 38 | (183) | ||
korrek soos op 1 April 2017. |