Kwa Sani Plaaslike Munisipaliteit

Kwa Sani
Kaart van Suid-Afrika wat Kwa Sani in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Harry Gwala
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN432
 
Hoofstad Himeville
Grootste tale Zoeloe, Engels, Suid-Sotho
Area 1 852 km²  
Bevolking 12 898 (2011)

Die Kwa Sani Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het in Augustus 2016 met Ingwe Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt om die Nkosazana Dlamini-Zuma Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: