Lachenalia adamii
plantspesie
Lachenalia adamii is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat op die Bokkeveld-eskarp, in die Oorlogskloof-natuurreservaat naby Nieuwoudtville, voorkom. Die spesie is eers in 2017 beskryf.
Lachenalia adamii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. adamii
|
Binomiale naam | |
Lachenalia adamii G.D.Duncan, (2017)
|